Show description
Afrikaans is Lekker bring die beste van Afrikaans na Auckland. Toeka tot Nou is 'n produksie wat al jou gunsteling Afrikaanse liedjies kombineer met die grootste treffers van die kunstenaars wat optree. Kom geniet die aand saam met Ricus Nel, Karlien van Jaarsveld, Refentse, Liezel Pieters en Steve. En van die beste musikante uit Suid Afrika kom saam om die musiek te maak. Dit is die grootste produksie nog vir Auckland, Brisbane en Perth.
This production brings the best of Afrikaans to Auckland. The oldies and also the biggest hits of the artists that are included in the line-up. The band is some of the best musicians in South Africa. This one is not to be missed. See you in Auckland.